Konstantyn Laskaris

Konstantyn Laskaris
Titel Keiser van die Romeine
(aanspraakmaker)
Keiser van Nicea
(aanspraakmaker: Bisantynse keiser)
Bewind 1204-1205
Voorganger Alexios V Doukas (Bisantynse keiser)
Opvolger Theodorus I Laskaris
Gebore ?
Oorlede 1205
Dinastie Laskaris

Konstantyn Laskaris (Grieks: Κωνσταντίνος Λάσκαρης) was moontlik vir ’n paar maande van 1204 tot vroeg 1205 keiser van die Bisantynse Ryk, tydens die tweede en finale beleg van Konstantinopel deur die deelnemers aan die Vierde Kruistog.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy